Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onoplosbaar
onoplosbaar [boodskap #138536] Sat, 04 December 2021 08:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
onoplosbaar
Afbreking: on•op•los•baar
Samestelling: on- + oplosbaar


Byvoeglike naamwoord: onoplosbaar
Vergrotende trap: onoplosbaarder
Oortreffende trap: onoplosbaarste
Attributief: onoplosbare
Partitief: onoplosbaars

Betekenis:
• Waarvoor daar nie 'n oplossing gevind kan word nie.
• (skeikunde) Wat nie in 'n oplosmiddel opgelos kan word nie.

Gebruik:
• Die blokkiesraaisel is onoplosbaar!
• Yster is 'n onoplosbare stof.

Antoniem:
• oplosbaar

Afgelei:
• onoplosbaarheid

Vertaling:
Engels: insolvable; insoluble
Nederlands: onoplosbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: konkordansie
Volgende onderwerp: ontbinder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 13:32:25 UTC 2025