Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » konkordansie
konkordansie [boodskap #138535] Sa, 04 Desember 2021 08:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18993
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
konkordansie
Afbreking: kon•kor•dan•sie


Selfstandige naamwoord: konkordansie
Meervoud: konkordansies

Betekenis:
• Alfabetiese register van woorde met verwysings van waar hulle in geskrifte voorkom.

Gebruik:
• Baie Bybels het 'n kort konkordansie net na Openbaring wat handig tydens Bybelstudie gebruik kan word.

Afgelei:
• kernkonkordansie
• konkordansiepakket
• konkordansieprogram
• konkordansievorm

Vertaling:
Engels: concordance
Nederlands: concordantie

Nota:
• Van Latyn, ooreenstemming.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oplosbaar
Volgende onderwerp: onoplosbaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 06:46:46 MGT 2024