konkordansie [boodskap #138535] |
Sat, 04 December 2021 08:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
konkordansie
Afbreking: kon•kor•dan•sie
Selfstandige naamwoord: konkordansie
Meervoud: konkordansies
Betekenis:
• Alfabetiese register van woorde met verwysings van waar hulle in geskrifte voorkom.
Gebruik:
• Baie Bybels het 'n kort konkordansie net na Openbaring wat handig tydens Bybelstudie gebruik kan word.
Afgelei:
• kernkonkordansie
• konkordansiepakket
• konkordansieprogram
• konkordansievorm
Vertaling:
Engels: concordance
Nederlands: concordantie
Nota:
• Van Latyn, ooreenstemming.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|