Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nagdier
nagdier [boodskap #138533] Fri, 03 December 2021 19:38
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
nagdier
Afbreking: nag•dier
Samestelling: nag + dier


Selfstandige naamwoord: nagdier
Meervoud: nagdiere
Verkleinwoord: nagdiertjie
Meervoud van verkleining: nagdiertjies

Betekenis:
• 'n Dier wat in die nag aktief is.

Gebruik:
• Die uil is 'n nagdier.

Hiponiem:
• krimpvarkie
• luiaard
• mot
• rooikolmuskeljaatkat
• naguil
• vlermuis
• vuurvlieg

Vertaling:
Engels: nocturnal animal
Nederlands: nachtdier

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kontamineer
Volgende onderwerp: oplosbaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 13:17:49 UTC 2025