Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kalkwater
kalkwater [boodskap #138531] Fri, 03 December 2021 19:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kalkwater
Afbreking: kalk•wa•ter
Samestelling: kalk + water


Selfstandige naamwoord: kalkwater
Meervoud:

Betekenis:
• Helder oplossing van kalk in water.

Gebruik:
• In die teenwoordigheid van koolstofdioksied sal kalkwater wit en melkerig word.

Vertaling:
Engels: limewater
Nederlands: kalkwater

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wisselwerking
Volgende onderwerp: kontamineer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 13:41:54 UTC 2025