wisselwerking [boodskap #138530] |
Fri, 03 December 2021 18:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wisselwerking
Afbreking: wis•sel•wer•king
Samestelling: wissel + werking
Selfstandige naamwoord: wisselwerking
Meervoud: wisselwerkinge, wisselwerkings
Betekenis:
• Die uitwerking wat mense, diere en dinge (wat met mekaar in kontak kom) op mekaar uitoefen. Wederkerige werking.
Gebruik:
• In 'n ekostelsel is daar 'n gedurige wisselwerking tussen organismes, omdat baie organismes in een gemeenskap saam woon.
Sinoniem:
• interaksie
Afgelei:
• masjienwisselwerking
Vertaling:
Engels: interaction, interplay
Nederlands: wisselwerking
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|