Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » infekteer
infekteer [boodskap #138527] Fri, 03 December 2021 15:34
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
infekteer
Afbreking: in•fek•teer


Werkwoord: infekteer
Verlede tyd: het geïnfekteer

Betekenis:
• (biologie) Infeksie veroorsaak deur die liggaam binne te dring, te vermeerder en siek te maak.
• (rekenaars) Met 'n rekenaarvirus besmet.

Gebruik:
• Muskiete kan virusse oordra en mense met malaria, geelkoors en ander siektes infekteer.
• 'n Virus het my rekenaar geïnfekteer.

Sinoniem:
• aansteek
• aantas
• besmet
• oordra

Afgelei:
• disinfekteer

Verwant:
• infeksie

Vertaling:
Engels: to infect
Nederlands: infecteren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: immuunstelsel
Volgende onderwerp: aansteek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 13:17:59 UTC 2025