glukose [boodskap #138525] |
Fri, 03 December 2021 13:44 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
glukose
Afbreking: glu•ko•se
Selfstandige naamwoord: glukose
Meervoud: –
Betekenis:
• Soort natuurlike suiker wat tydens fotosintese geproduseer word en in heuning en sekere plante voorkom, formule C6H12O6.
Gebruik:
• Te veel glukose in die bloed kan diabetes veroorsaak.
Sinoniem:
• dekstrose
• druiwesuiker
Afgelei:
• glukosetoets
Vertaling:
Engels: glucose
Nederlands: glucose
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|