Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fungus
fungus [boodskap #138523] Thu, 02 December 2021 19:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
fungus
Afbreking: fun•gus


Selfstandige naamwoord: fungus
Meervoud: fungusse, fungi

Betekenis:
• Parasitiese soort plant sonder chlorofil wat spore produseer en op organiese materiaal voed.

Gebruik:
• 'n Fungus het die saailinge kort na ontkieming laat vrot.

Sinoniem:
• skimmel
• swam

Afgelei:
• fungusagtig
• fungusbesmetting
• fungussiekte

Vertaling:
Engels: fungus
Nederlands: fungus

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fermenteer
Volgende onderwerp: getalsin
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 13:33:19 UTC 2025