fermenteer [boodskap #138522] |
Thu, 02 December 2021 19:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
fermenteer
Afbreking: fer•men•teer
Werkwoord: fermenteer
Verlede tyd: het gefermenteer
Betekenis:
• Die proses van fermentasie ondergaan (die anaërobiese omskakeling van suikers in koolstofdioksied, alkohol en energie).
Gebruik:
• Laat die mengsel vir twee tot drie dae staan totdat dit begin fermenteer.
Sinoniem:
• gis
Verwant:
• fermentasie
• fermentering
• fermentor
Vertaling:
Engels: to ferment
Nederlands: fermenteren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|