biosfeer [boodskap #138519] |
Thu, 02 December 2021 09:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
biosfeer
Afbreking: bi•os•feer
Samestelling: bio- + sfeer
Selfstandige naamwoord: biosfeer
Meervoud: biosfere
Betekenis:
• Die dele van die aarde (hidrosfeer, atmosfeer en litosfeer) waar lewe kan bestaan.
Gebruik:
• Alle aardse organismes, mense, diere en plante, lewe in die aarde se biosfeer.
Vertaling:
Engels: biosphere
Nederlands: biosfeer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|