Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » antibioties
antibioties [boodskap #138518] Thu, 02 December 2021 08:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
antibioties
Afbreking: an•ti•bi•o•ties
Samestelling: anti- + bioties


Byvoeglike naamwoord: antibioties
Attributief: antibiotiese

Betekenis:
• Wat neig om lewe te vernietig. 'n Middel, meestal deur mikroörganismes vervaardig, wat bakterieë doodmaak of hul groei vertraag.

Gebruik:
• Sekere soorte muf skei antibiotiese stowwe af wat gebruik kan word om besmettings mee te behandel.

Sinoniem:
• antibakteries
• kiemdodend
• kiemwerend
• siektewerend

Antoniem:
• probioties

Verwant:
• antibiotika
• antibiotikum

Vertaling:
Engels: antibiotic
Nederlands: antibiotisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skyt
Volgende onderwerp: biosfeer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 13:39:32 UTC 2025