Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skyt
skyt [boodskap #138517] Thu, 02 December 2021 06:53
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21013
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
skyt
Afbreking: skyt


Werkwoord: skyt
Verlede tyd: het geskyt

Betekenis:
• (vulgêr) Om te ontlas.
• (figuurlik) Om swaar te kry.

Gebruik:
• Hy het sy broek vol geskyt.
• Die kar is skyt-skyt die bultjie uit.

Sinoniem:
• poef

Afgelei:
• afskyt
• skytbang
• skyter
• skytery

Vertaling:
Engels: to shit; to suffer
Nederlands: schijten, poepen, kakken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onstabiel
Volgende onderwerp: antibioties
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 13:15:27 UTC 2025