Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onstabiel
onstabiel [boodskap #138516] Wo, 01 Desember 2021 18:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onstabiel
Afbreking: on•sta•biel
Samestelling: on- + stabiel


Byvoeglike naamwoord: onstabiel
Vergrotende trap: onstabieler
Oortreffende trap: onstabielste
Attributief: onstabiele
Partitief: onstabiels

Betekenis:
• Nie stabiel nie; geneig om te verander of om te val.

Gebruik:
• Daai stoel is onstabiel, moenie op hom sit nie.

Wisselvorm:
• instabiel

Sinoniem:
• inkonsekwent
• labiel
• onbestendig
• onbetroubaar
• onstandvastig
• onvoorspelbaar
• veranderend
• veranderlik
• wispelturig
• wisselvallig

Antoniem:
• gebalanseerd

Afgelei:
• onstabielheid

Vertaling:
Engels: onstabiel
Nederlands: onstabiel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hooftooisel
Volgende onderwerp: skyt
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 21:28:35 MGT 2024