Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » offisier
offisier [boodskap #138511] Tue, 30 November 2021 14:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Gedekoreerde offisier.
'n Gedekoreerde offisier.
offisier
Afbreking: of•fi•sier


Selfstandige naamwoord: offisier
Meervoud: offisiere, offisiers
Verkleinwoord: offisiertjie
Meervoud van verkleining: offisiertjies

Betekenis:
• Persoon met 'n hoë rang wat bevel oor manskappe voer.

Gebruik:
• Die polisieman is tot offisier bevorder.

Sinoniem:
• bevelvoerder

Antoniem:
• onderoffisier

Hiponiem:
• generaal
• luitenant
• kaptein
• kolonel

Afgelei:
• artillerie-offisier
• hoofoffisier
• kadetoffisier
• kavallerieoffisier
• krygsoffisier
• leëroffisier
• marineoffisier
• offisiersbak
• offisiersklub
• offisierskursus
• offisiersmenasie
• offisiersrang
• offisierskajuit
• offisierskap
• offisierskwartier
• offisierstafel
• offisierstatus
• offisiersuniform
• offisierswaardigheid
• opperoffisier
• seeoffisier
• seinoffisier
• skakeloffisier
• skeepsoffisier
• stafoffisier
• vlagoffisier
• vlootoffisier
• vlugoffisier
• voorraadoffisier

Afkorting:
• off.

Vertaling:
Engels: officer, commander
Nederlands: officier

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: simmetries
Volgende onderwerp: bioties
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 15:33:55 UTC 2025