kumite [boodskap #138498] |
Mon, 29 November 2021 09:05 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kumite
Afbreking: ku•mi•te
Selfstandige naamwoord: kumite
Meervoud: kumite
Betekenis:
• Onderdeel van karate waar 'n mens teen 'n teenstander oefen of veg, dikwels sonder om fisies kontak te maak.
Gebruik:
• In kumite word punte toegeken vir houe of skoppe wat effektief sou wees indien hulle wel deurgevoer sou word.
Verwant:
• kata
Vertaling:
Engels: kumite
Nederlands: kumite
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|