kata [boodskap #138497] |
Mon, 29 November 2021 08:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kata
Afbreking: ka•ta
Selfstandige naamwoord: kata
Meervoud: kata
Betekenis:
• Individuele styloefening in sporte soos karate en judo, met 'n reeks vasgestelde bewegings wat teen 'n denkbeeldige teenstander (of teenstanders) uitgevoer word.
Gebruik:
• Kata bestaan uit verskillende gestileerde oefenreekse, dit wil sê reekse aanvals- en verdedigingsbewegings.
Verwant:
• kumite
Vertaling:
Engels: kata
Nederlands: kata
Nota:
• Van Japannees, "kata", vorm.
• Enkelvoud en meervoud is dieselfde.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|