Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koorsang
koorsang [boodskap #138496] So, 28 November 2021 19:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
koorsang
Afbreking: koor•sang
Samestelling: koor + sang


Selfstandige naamwoord: koorsang
Meervoud: koorsange

Betekenis:
• Die gesang van 'n groep mense wat harmonies saam sing.

Gebruik:
Koorsang ontwikkel selfdissipline en bevorder intellektuele ontwikkeling, maar skep ook geleentheid vir sosialisering en ontspanning.

Sinoniem:
• koorgesang
• koraalgesang
• samesang

Hiponiem:
• koraal
• rei

Verwant:
• koorgalery
• koorknaap
• koorleier
• koorlid
• koordirigent
• koorsanger
• koorsangeres

Vertaling:
Engels: choral song
Nederlands: koorzang

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: jota
Volgende onderwerp: kata
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 23:55:44 MGT 2024