wysgeer [boodskap #138494] |
Sun, 28 November 2021 08:34 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wysgeer
Afbreking: wys•geer
Samestelling: wys + (be)geer
Selfstandige naamwoord: wysgeer
Meervoud: wysgere
Betekenis:
• Iemand wat filosofie beoefen.
Gebruik:
• Aristoteles was 'n Griekse wysgeer en wetenskaplike wat 'n groot invloed op Westerse denke gehad het.
Sinoniem:
• denker
• filosoof
Vertaling:
Engels: philosopher
Nederlands: wijsgeer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|