plotseling [boodskap #138492] |
Sun, 28 November 2021 08:11 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
plotseling
Afbreking: plot•se•ling
Byvoeglike naamwoord: plotseling
Attributief: plotselinge
Betekenis:
• Vinnig en onverwags; skielik en sonder waarskuwing.
Gebruik:
• Die bok het plotseling voor die bakkie ingespring.
Sinoniem:
• abrup
• blitsig
• dadelik
• eensklaps
• gou
• inderhaas
• ineens
• meteens
• onmiddellik
• onverhoeds
• onverwags
• onvoorsiens
• oombliklik
• opeens
• skielik
• terstond
• verrassend
• vinnig
Vertaling:
Engels: sudden, abrupt
Nederlands: plotseling
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|