platonies [boodskap #138491] |
Sat, 27 November 2021 19:51 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
platonies
Afbreking: pla•to•nies
Byvoeglike naamwoord: platonies
Attributief: platoniese
Betekenis:
• Op 'n suiwer geestelike vlak (sonder gemeenskap).
• Volgens die leer van die filosoof Plato.
Gebruik:
• Hulle vriendskap is suiwer platonies.
• Volgens die Platoniese siening is die hemel die ideale wêreld en die aarde bloot 'n skaduwee daarvan.
Vertaling:
Engels: platonic
Nederlands: platonisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|