aalbessiesap [boodskap #138490] |
Sat, 27 November 2021 18:51 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aalbessiesap
Afbreking: aal•bes•sie•sap
Samestelling: aalbessie + sap
Selfstandige naamwoord: aalbessiesap
Meervoud: aalbessiesappe
Betekenis:
• Sap wat van aalbessies (Ribes nigrum of R. rubrum) berei is.
Gebruik:
• Aalbessiesap is ryk aan vitamien C en antioksidante.
Hiperoniem:
• vrugtesap
Vertaling:
Engels: currant juice
Nederlands: aalbessensap
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|