sirkumfleks [boodskap #138488] |
Sat, 27 November 2021 18:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sirkumfleks
Afbreking: sir•kum•fleks
Selfstandige naamwoord: sirkumfleks
Meervoud: sirkumflekse
Betekenis:
• 'n Diakritiese kappie op 'n vokaal/klinker wat aandui dat die klank lank uitgespreek word.
Gebruik:
• Voorbeelde van woorde met 'n sirkumfleks is: affêre, aikôna, bêre, brûe, gô, hê, ietermagô, lobôla, miljoenêr, nêrens, kêrel, populêr, rûe, sekondêr, skêr, smôrens, sôe, tersiêre, vulgêr, wêreld en wîe.
Sinoniem:
• kappie
Vertaling:
Engels: circumflex
Nederlands: circumflex
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|