Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » krabbetjie
krabbetjie [boodskap #138487] Sa, 27 November 2021 17:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
krabbetjie
Afbreking: krab•be•tjie


Selfstandige naamwoord: krabbetjie
Meervoud: krabbetjies

Betekenis:
• 'n Oorbelletjie of ringetjie of wat as versiersel gedra word (gewoonlik aan die oorlel).

Gebruik:
• Sy dra 'n krabbetjie aan die kant van haar neus.

Wisselvorm:
• krawwetjie

Afgelei:
• oorkrabbetjie

Vertaling:
Engels: earring, eardrop
Nederlands: oorbel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rotsagtig
Volgende onderwerp: sirkumfleks
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 23:14:12 MGT 2024