krabbetjie [boodskap #138487] |
Sat, 27 November 2021 17:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
krabbetjie
Afbreking: krab•be•tjie
Selfstandige naamwoord: krabbetjie
Meervoud: krabbetjies
Betekenis:
• 'n Oorbelletjie of ringetjie of wat as versiersel gedra word (gewoonlik aan die oorlel).
Gebruik:
• Sy dra 'n krabbetjie aan die kant van haar neus.
Wisselvorm:
• krawwetjie
Afgelei:
• oorkrabbetjie
Vertaling:
Engels: earring, eardrop
Nederlands: oorbel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|