Hygromans: VERSKONING VERSKONING [boodskap #15528] |
Thu, 04 June 1998 00:00 |
M.Kruger
Boodskappe: 91 Geregistreer: March 1997
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Kan almal asseblief hierdie stommiteit vergewe. Ek het na vele pogings die
diensverskagger geskakel en stof opgejaag, waarna hulle toe 'n TE GOEIE,
behoorlike
plasing van my pos gedoen het. Asseblief, kan almal my dit vergewe?
Groete
sand...@global.co.za
|
|
|
Re: Hygromans: VERSKONING VERSKONING [boodskap #15529 is 'n antwoord op boodskap #15528] |
Thu, 04 June 1998 00:00 |
Johan N Potgieter
Boodskappe: 421 Geregistreer: December 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 4 Jun 1998 08:05:54 GMT, "Griet" wrote:
> Kan almal asseblief hierdie stommiteit vergewe. Ek het na vele pogings die
> diensverskagger geskakel en stof opgejaag, waarna hulle toe 'n TE GOEIE,
> behoorlike
> plasing van my pos gedoen het. Asseblief, kan almal my dit vergewe?
> Groete
> sand...@global.co.za
Ons vergewe jou sommer so twee keer!
|
|
|