Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rotsagtig
rotsagtig [boodskap #138486] Sat, 27 November 2021 17:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
rotsagtig
Afbreking: rots•ag•tig
Samestelling: rots + -agtig


Byvoeglike naamwoord: rotsagtig
Vergrotende trap: rotsagtiger
Oortreffende trap: rotsagtigste
Attributief: rotsagtige

Betekenis:
• Met baie rotse; vol rotsblokke.

Gebruik:
• Die gebied is rotsagtig.

Sinoniem:
• klipagtig
• klipperig
• rotsig
• steenagtig

Afgelei:
• rotsagtigheid

Vertaling:
Engels: rocky
Nederlands: rotsachtig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: plakkershut
Volgende onderwerp: krabbetjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 16:03:40 UTC 2025