Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » plakkershut
plakkershut [boodskap #138485] Sat, 27 November 2021 17:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
plakkershut
Afbreking: plak•kers•hut
Samestelling: plakker + -s- + hut


Selfstandige naamwoord: plakkershut
Meervoud: plakkershutte
Verkleinwoord: plakkershutjie
Meervoud van verkleining: plakkershutjies

Betekenis:
• Hut wat deur 'n plakker opgerig en/of bewoon word.

Gebruik:
• Die plakkershutte spring soos paddastoele langs die hoofweg op.

Sinoniem:
• plakkershuis
• plakkerswoning

Vertaling:
Engels: squatter hut, shack
Nederlands: krakershut

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bevestiging
Volgende onderwerp: rotsagtig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 15:26:08 UTC 2025