Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bevestiging
bevestiging [boodskap #138484] Sa, 27 November 2021 11:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18827
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bevestiging
Afbreking: be•ves•ti•ging
Samestelling: bevestig + -ing


Selfstandige naamwoord: bevestiging
Meervoud: bevestiginge, bevestigings

Betekenis:
• Die handeling om erkenning, goedkeuring of bekragtiging te soek of gee.
• Die handeling om iets aan iets anders vas te sit.

Gebruik:
• Die leeraar is in die gemeente bevestig.
• Die hek word aan die paal bevestig.

Sinoniem:
• bekragtiging
• instemming
• onderskrywing
• ratifikasie
• verifiëring
• verifikasie
• hegting
• vassetting

Afgelei:
• bevestigingsplegtigheid
• herbevestiging
• huweliksbevestiging
• selfbevestiging
• stambevestiging

Vertaling:
Engels: confirmation, affirmation
Nederlands: bevestiging

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: meelwurm
Volgende onderwerp: plakkershut
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 07:26:15 MGT 2024