Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » meelwurm
meelwurm [boodskap #138483] Sat, 27 November 2021 10:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Meelwurms
Meelwurms
meelwurm
Afbreking: meel•wurm
Samestelling: meel + wurm


Selfstandige naamwoord: meelwurm
Meervoud: meelwurms
Verkleinwoord: meelwurmpie
Meervoud van verkleining: meelwurmpies

Betekenis:
• Larwe van die meeltor of graankewer ('n kewer in die familie Tenebrionidae) wat graanprodukte besmet.

Gebruik:
Meelwurm word algemeen gebruik om troeteldiere te voer en is selfs veilig vir menslike gebruik.

Vertaling:
Engels: mealworm
Nederlands: meelworm

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sterkte
Volgende onderwerp: bevestiging
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 15:40:00 UTC 2025