Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sterkte
sterkte [boodskap #138482] Sat, 27 November 2021 10:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
sterkte
Afbreking: sterk•te


Tussenwerpsel: sterkte

Betekenis:
• Bemoediging vir iemand wat 'n moeilike tyd deurmaak.

Gebruik:
Sterkte met die operasie.

Vertaling:
Engels: good luck, courage
Nederlands: sterkte


Selfstandige naamwoord: sterkte
Meervoud: sterktes

Betekenis:
• Die mate waarin iets sterk of stewig is.
• Die grootte of die aantal van iets.

Gebruik:
• Die sterkte van beton kan deur die insluiting van 'n staalraamwerk verhoog word.
• Die leër is op volle sterkte en gereed om die aanval af te weer.

Sinoniem:
• intensiteit
• felheid
• fermheid
• fiksheid
• frisheid
• gespierdheid
• helderheid
• hewigheid
• krag
• konsentrasie
• onwrikbaarheid
• robuustheid
• soliditeit
• stewigheid
• spierkrag
• taaiheid
• vastheid
• vitaliteit
• wilskrag

Afgelei:
• arbeidsterkte
• barssterkte
• bindsterkte
• breeksterkte
• dipsterkte
• draagsterkte
• drasterkte
• druksterkte
• geluidsterkte
• getalsterkte
• gloeisterkte
• kamersterkte
• karaktersterkte
• kerssterkte
• kniksterkte
• kolfsterkte
• leersterkte
• ligsterkte
• oorlogsterkte
• orkaansterkte
• personeelsterkte
• plooisterkte
• poolsterkte
• spansterkte
• sterktegraad
• sterkteleer
• sterktereëling
• sterktestaat
• stormsterkte
• stralingsterkte
• stroomsterkte
• toonsterkte
• treksterkte
• veldsterkte
• vlootsterkte

Vertaling:
Engels: strength, power
Nederlands: sterkte

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afloer
Volgende onderwerp: meelwurm
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 15:34:17 UTC 2025