astroloog [boodskap #138480] |
Fri, 26 November 2021 16:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
astroloog
Afbreking: as•tro•loog
Selfstandige naamwoord: astroloog
Meervoud: astroloë
Betekenis:
• Persoon wat astrologie beoefen; iemand wat mense se lewens aan die hand van die sterre probeer voorspel.
Gebruik:
• Ronald Reagan se vrou het 'n astroloog aangestel om met die beplanning van haar man se dagboek te help.
Sinoniem:
• fortuinverteller
• horoloog
• siener
• sterrekyker
• sterrewiggelaar
• voorspeller
Verwant:
• astrologie
• astrologies
Vertaling:
Engels: astrologer
Nederlands: astroloog
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|