Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aangluur
aangluur [boodskap #138479] Thu, 25 November 2021 19:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
aangluur
Afbreking: aan•gluur
Samestelling: aan + gluur


Werkwoord: gluur aan, aangluur
Verlede tyd: het aangegluur

Betekenis:
• Om iemand streng of kwaai aan te kyk (dikwels uit die hoek van die oog).

Gebruik:
• As jou ma jou woordeloos aangluur moet jy weet jy is in groot moeilikheid.

Sinoniem:
• aanblik
• aangaap
• aankyk
• aanskou
• aanstaar
• begluur
• bekyk
• betrag
• gluur
• kyk
• skeelkyk
• staar

Antoniem:
• aanlag

Vertaling:
Engels: to leer at, glare at, peek at, peep at
Nederlands: aangluren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: marmot
Volgende onderwerp: astroloog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 16:03:22 UTC 2025