Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tasbaar
tasbaar [boodskap #138477] Thu, 25 November 2021 17:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
tasbaar
Afbreking: tas•baar
Samestelling: tas + -baar


Byvoeglike naamwoord: tasbaar
Vergrotende trap: tasbaarder
Oortreffende trap: tasbaarste
Attributief: tasbare
Partitief: tasbaars

Betekenis:
• Wat werklik bestaan, sigbaar is en waaraan 'n mens kan vat.

Gebruik:
• Bates kan tasbaar of ontasbaar wees.

Sinoniem:
• fisies
• konkreet
• objektief
• onmiskenbaar
• sensories
• solied
• stoflik
• tastelik
• voelbaar
• waarneembaar
• werklik
• wesentlik

Antoniem:
• ontasbaar

Afgelei:
• tasbaarheid

Vertaling:
Engels: tangible, concrete, palpable
Nederlands: tastbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vatterig
Volgende onderwerp: marmot
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 16:22:28 UTC 2025