Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » veen
veen [boodskap #138469] Wed, 24 November 2021 09:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
veen
Afbreking: veen


Selfstandige naamwoord: veen
Meervoud:

Betekenis:
• Soort grond wat ryk is aan gedeeltelik ontbinde plantreste, of 'n stuk land met sulke grond.

Gebruik:
Veen kom algemeen in moerasse en vleilande voor.

Afgelei:
• veenagtig
• veengrond
• veenland
• veenmoeras
• veenmos
• veenvorming
• veenwerker

Vertaling:
Engels: peat, bog, fen
Nederlands: veen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: poreus
Volgende onderwerp: porie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 16:47:20 UTC 2025