Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » poreus
poreus [boodskap #138468] Wed, 24 November 2021 08:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
poreus
Afbreking: po•reus


Byvoeglike naamwoord: poreus
Vergrotende trap: poreuser
Oortreffende trap: poreusste
Attributief: poreuse

Betekenis:
• Met baie klein gaatjies of porieë (wat 'n gas of vloeistof kan deurlaat).

Gebruik:
• Omdat die membraan poreus is laat dit water deur.

Wisselvorm:
• porieus

Sinoniem:
• absorberend
• deurlatend
• penetreerbaar
• sponsagtig
• sponserig

Afgelei:
• poreusheid

Vertaling:
Engels: porous
Nederlands: poreus

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: assisteer
Volgende onderwerp: veen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 16:48:20 UTC 2025