assisteer [boodskap #138467] |
Wed, 24 November 2021 07:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
assisteer
Afbreking: as•sis•teer
Werkwoord: assisteer
Verlede tyd: het geassisteer
Betekenis:
• Om iemand met 'n taak te help; 'n helpende hand bied.
Gebruik:
• Twee verpleegster sal die dokter gedurende die operasie assisteer.
Sinoniem:
• bystaan
• handgee
• help
• ondersteun
Verwant:
• assistent
Vertaling:
Engels: to assist, help
Nederlands: assisteren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|