manie [boodskap #138465] |
Tue, 23 November 2021 10:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
manie
Afbreking: ma•nie
Selfstandige naamwoord: manie
Meervoud: manieieë, manies
Betekenis:
• Sieklike neiging om eienaardige dinge te wil doen.
• (sielkunde) Geestestoestand gekenmerk deur verhoogde prikkelbaarheid en emosionele wisselvalligheid.
Gebruik:
• Sy het 'n manie om haar hande oor en oor te wil was.
• 'n Persoon met bipolêre gemoedsteuring ervaar skommelinge in gemoedstoestand, vanaf uiterste depressie tot uiterste manie.
Sinoniem:
• beheptheid
• dolheid
• fetisj
• gekheid
• gekte
• kompleks
• kranksinnigheid
• malheid
• obsessie
• preokkupasie
• verslaafdheid
• waansin
• waansinnigheid
Hiponiem:
• anglomanie
• bibliomanie
• dipsomanie
• erotomanie
• fagomanie
• gallomanie
• hipomanie
• kleptomanie
• megalomanie
• melomanie
• mikromanie
• monomanie
• nimfomanie
• piromanie
• tulpemanie
• xenomanie
Vertaling:
Engels: mania, craze, fad, rage
Nederlands: manie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|