Soek vir:
Supertaal
Kom praat saam!
Blog
Soek
Hulp
Lede
Registreer
Teken aan
Tuis
Tuis
»
Taal
»
Woordeboek
»
domba
Wys:
Vandag se boodskappe
::
Stemmings
::
Navigasie
domba
[
boodskap #138453
]
Sun, 21 November 2021 17:10
Leksikograaf
Boodskappe:
21014
Geregistreer:
March 2019
Karma:
1
Senior Lid
Domba
Domba
domba
Afbreking: dom•ba
Selfstandige naamwoord:
domba
Meervoud:
dombas
Betekenis:
• Oos-Indiese boom in die genus
Calophyllum
, veral
C. inophyllum
.
Gebruik:
• Die
domba
is 'n immergroen boom, 8 tot 20 meter hoog, met donkergroen blare, wit blomme en groen steenvrugte.
Afgelei:
• dombablaar
• dombaboom
• dombaolie
• dombasaad
Vertaling:
Engels: Indian doomba, tamanu
Nederlands: Calophyllum inophyllum
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Rapporteer boodskap aan 'n moderator
Vorige onderwerp:
mobiliteit
Volgende onderwerp:
nooduitgang
Gaan na forum:
- Algemeen
Kennisgewings
Koeitjies & kalfies
- Taal
Afrikaans, ons taal
Woordeboek
Ensiklopedie
Prosa & poësie
Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe
- Lekker
Humor & grappe
Musiek & liriek
TV, flieks & vermaak
Sport & ontspanning
Kos & resepte
Reis & vakansie
Stokperdjies & kunsvlyt
- Ernstig
Nuus
Wiele
Troeteldiere
Rekenaars & selfone
Geloof & kerksake
Gesondheid & boereraat
Veiligheid & wapens
Genealogie & famieliesake
Boeke, tydskrifte & koerante
Onderwys & opvoeding
Landbou & veeteelt
Ekonomie & geldsake
Emigrasie & buiteland
Ruil, koop & verkoop
-=]
terug na bo
[=-
[
XML-voer
] [
]
Tyd nou:
Fri Jan 10 16:18:51 UTC 2025