Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mobiliteit
mobiliteit [boodskap #138452] Sun, 21 November 2021 16:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
mobiliteit
Afbreking: mo•bi•li•teit


Selfstandige naamwoord: mobiliteit
Meervoud:

Betekenis:
• Die toestand van mobiel/beweeglik wees.

Gebruik:
• Mense met beperkte mobiliteit kan 'n rolstoel of krukke gebruik om hulle mobiliteit te verhoog.

Sinoniem:
• beweegbaarheid
• beweeglikheid
• vervoerbaarheid

Antoniem:
• immobiliteit

Afgelei:
• arbeidsmobiliteit
• beroepsmobiliteit

Vertaling:
Engels: mobility
Nederlands: mobiliteit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: scenario
Volgende onderwerp: domba
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 16:40:54 UTC 2025