hoofartikel [boodskap #138447] |
Sun, 21 November 2021 08:56 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hoofartikel
Afbreking: hoof•ar•ti•kel
Samestelling: hoof + artikel
Selfstandige naamwoord: hoofartikel
Meervoud: hoofartikels
Verkleinwoord: hoofartikeltjie
Meervoud van verkleining: hoofartikeltjies
Betekenis:
• Inleidende en/of belangrikste artikel van 'n publikasie.
Gebruik:
• Die hoofartikel van 'n koerant weerspieël gewoonlik die redaksie se sienswyse oor 'n aktuele onderwerp.
Sinoniem:
• grondartikel
• inleidingsartikel
• voorbladartikel
Afkorting:
• hoofart.
Afgelei:
• hoofartikelblad
• hoofartikelskrywer
Vertaling:
Engels: leading article, lead editorial, leader
Nederlands: hoofdartikel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|