Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verontagsaam
verontagsaam [boodskap #138444] Sat, 20 November 2021 09:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
verontagsaam
Afbreking: ver•ont•ag•saam


Werkwoord: verontagsaam
Verlede tyd: het verontagsaam

Betekenis:
• Om nie ag te slaan nie; nie voldoende sorg of aandag aan iets skenk nie.

Gebruik:
• Hulle wou nie luister nie en het alle waarskuwings verontagsaam.

Wisselvorm:
• veronagsaam

Sinoniem:
• geringskat
• ignoreer
• negeer
• verbykyk
• verbysien
• verwerp

Afgelei:
• verontagsaming

Vertaling:
Engels: to not pay attention to, disobey, disregard, ignore
Nederlands: veronachtzamen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: deurspoel
Volgende onderwerp: infleksie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 16:35:26 UTC 2025