verbrokkel [boodskap #138440] |
Thu, 18 November 2021 20:51 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verbrokkel
Afbreking: ver•brok•kel
Samestelling: ver- + brokkel
Werkwoord: verbrokkel
Verlede tyd: het verbrokkel
Betekenis:
• In kleiner stukke breek.
• (figuurlik) Opbreek of disintegreer.
Gebruik:
• Die rots is besig om te verbrokkel.
• Hulle huwelik het verbrokkel.
Sinoniem:
• aftakel
• disintegreer
• opbreek
• uitmekaarval
• verdeel
• verkrummel
• versplinter
Afgelei:
• verbrokkeld
• verbrokkelde
• verbrokkeling
Vertaling:
Engels: to break up, crumble; disintegrate
Nederlands: verbrokkelen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|