Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » seksualiteit
seksualiteit [boodskap #138438] Thu, 18 November 2021 18:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
seksualiteit
Afbreking: sek•su•a•li•teit


Selfstandige naamwoord: seksualiteit
Meervoud:

Betekenis:
• Die klassifikasie van 'n persoon se seksuele oriëntasie, identiteit en/of gedrag.

Gebruik:
• 'n Individu se seksualiteit word deur 'n kombinasie van biologiese (interne) en sosiale (eksterne) faktore gevorm.

Sinoniem:
• geslagsidentiteit
• geslagslewe
• geslagtelikheid
• geslagsdrif
• sekslewe
• wellustigheid

Hiponiem:
• aseksualiteit
• biseksualiteit
• heteroseksualiteit
• homoseksualiteit
• transseksualiteit

Vertaling:
Engels: sexuality
Nederlands: seksualiteit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: benard
Volgende onderwerp: inham
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 16:01:47 UTC 2025