benard [boodskap #138437] |
Thu, 18 November 2021 17:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
benard
Afbreking: be•nard
Byvoeglike naamwoord: benard
Vergrotende trap: benarder
Oortreffende trap: benardste
Attributief: benarde
Betekenis:
• Uiters sleg; met moeilike omstandighede.
Gebruik:
• Die regering se finansiële posisie is benard en hulle sal belastings moet verhoog.
Sinoniem:
• benoud
• desperaat
• haglik
• kritiek
• moeilik
• radeloos
• sorgwekkend
• wanhopige
Afgelei:
• benardheid
Vertaling:
Engels: distressed, critical, trying
Nederlands: benard
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|