diskresionêr [boodskap #138436] |
Thu, 18 November 2021 17:06 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
diskresionêr
Afbreking: dis•krevsi•ovnêr
Byvoeglike naamwoord: diskresionêr
Attributief: diskresionêre
Betekenis:
• Volgens iemand se diskresie; met die vryheid om te oordeel en na goeddunke te handel.
Gebruik:
• Goedkeuring van sodanige aansoek is diskresionêr.
Sinoniem:
• arbitrêr
• vryelik
• willekeurig
Antoniem:
• nie-diskresionêr
Vertaling:
Engels: discretionary
Nederlands: discretionair
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|