tuinslang [boodskap #138435] |
Thu, 18 November 2021 16:44 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tuinslang
Afbreking: tuin•slang
Samestelling: tuin + slang
Selfstandige naamwoord: tuinslang
Meervoud: tuinslange
Verkleinwoord: tuinslangetjie
Meervoud van verkleining: tuinslangetjies
Betekenis:
• 'n Rubberpyp wat gebruik word om die tuin nat te lei.
Gebruik:
• Ma gooi die blomme met die tuinslang nat.
Sinoniem:
• waterleidingspyp
• waterslang
Verwant:
• brandslang
Vertaling:
Engels: garden hose, hosepipe
Nederlands: tuinslang
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|