ontronding [boodskap #138433] |
Thu, 18 November 2021 10:03 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ontronding
Afbreking: ont•ron•ding
Samestelling: ont- + ronding
Selfstandige naamwoord: ontronding
Meervoud: –
Betekenis:
• Om 'n klank minder rond uit te spreek (met spleetvormige i.p.v. getuitte lippe).
Gebruik:
• 'n Voorbeeld van ontronding is wanneer 'n mens die woord "muis" as "mys" uitspreek.
Antoniem:
• oorronding
Hiperoniem:
• klankverskynsel
Afgelei:
• ontrondingsfenomeen
• ontrondingsproses
Vertaling:
Engels: unrounding, delabialisation
Nederlands: delabialisatie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|