Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » grootmaat
grootmaat [boodskap #138431] Thu, 18 November 2021 08:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
grootmaat
Afbreking: groot•maat
Samestelling: groot + maat


Selfstandige naamwoord: grootmaat
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Groot hoeveelheid saam; in massa.

Gebruik:
• 'n Mens kry soms afslag kry as jy goedere in grootmaat aankoop.

Afgelei:
• grootmaataankope
• grootmaatanalise
• grootmaatprys
• grootmaatontleding
• grootmaathouer
• grootmaatresep
• grootmaattoets
• grootmaatwinkel

Vertaling:
Engels: bulk
Nederlands: bulk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: misterieus
Volgende onderwerp: konsentrasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 16:06:50 UTC 2025