misterieus [boodskap #138430] |
Wed, 17 November 2021 17:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
misterieus
Afbreking: mis•te•ri•eus
Byvoeglike naamwoord: misterieus
Attributief: misterieuse
Betekenis:
• Wat geheimsinnig is; nie goed verstaan word nie.
Gebruik:
• Die skip het misterieus verdwyn.
Sinoniem:
• duister
• enigmaties
• geheimsinnig
• magies
• mistiek
• misties
• onbegryplik
• onverklaarbaar
• paranormaal
• raaiselagtig
• spokerig
• verborge
• versluier
Vertaling:
Engels: mysterious, secretive, abstruse
Nederlands: geheimzinnig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|